MUSSE EN HANDSKOENE

Daar is die week 180 pare handskoene vir die leerders van Diepkloof Laerskool uitgedeel! Daar is ook 24 musse aan die gr R klas uitgedeel. Die musse was nog voorraad van verlede jaar.
Baie dankie aan al die dames wat gehelp brei en hekel het om hierdie uitreik moontlik te maak.
Baie dankie ook aan Alta wie se inisiatief hierdie was.
Die skoolhoof, mnr. Schoeman, personeel en leerders waardeer Outeniqualand se omgee baie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023