TUISGEMAAKTE KONFYT

Die Pelgrims van Hoop projek loop baie goed.
Ons het omtrent 8 spanne wat afwisselend help om die pelgrims te verwelkom met egte Outeniqualandse gasvryheid.
Ons wil graag die pelgrims bederf met tuisgemaakte konfyt saam met hulle vetkoeke.
As jy konfyt kan kook en voel hierdie is iets waarmee jy kan help, kontak Merinda.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023