BASAARLYSTE: WINTERKERMIS

Vanjaar het ons R300 000 begroot as basaarinkomste.
Ons vertrou dat die Here op sy unieke manier sal voorsien om hierdie inkomste te kan insamel.
Ons winterkermis gaan soos in die afgelope 3 jaar slegs 'n kontant en vee basaar wees.
Die basaarlyste is reeds per epos uitgestuur.
Die lyste moet teen einde Junie 2023 ingehandig word.
Kontak die kerkkantoor indien jy nog nie 'n basaarlys ontvang het nie.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023