BOTTELS VOL HOOP

BADISA George het 'n projek geloods om vir die gesinne wat swaar kry kos te voorsien vir die winter. Jy kan enige koffie bottel gebruik. Jy kan ook net die bestanddele in die voorportaal neersit en die Diensgroep vir Barmhartigheid sal die bottels wat hulle reeds bymekaar gemaak het, self vol maak.
As jy by hierdie projek betrokke wil raak, maar jy voel onseker oor enigiets, kontak vir Sandra.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023