DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL - Bankrekening

Die Kleuterskool se bankrekening het verander vanaf ingang 1 Junie 2023.
Hulle sal die ou ABSA rekening nog vir so 2 maande oop hou totdat ons seker is al ons Donateurs maak gebruik van die nuwe bankrekening.
Jammer vir die ongerief!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023