Ds. Jan Fourie - Verlof

Dit is baie nodig om van tyd tot tyd stil te word by die Here om Sy stem duidelik te hoor.
Ds. Jan gaan van 17 Junie tot 16 Julie met Sabbatsverlof waar hy presies dit gaan doen.
Ons wens vir hom is dat hy daar waar hy gaan stil word, in die teenwoordigheid van die Here sal verkeer en versterk sal word deur die Heilige Gees.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023