GASVRYHEID

Alle dames van Outeniqualand word uitgenooi na die Gasvryheidsbyeenkoms op Maandag 31 Julie om 3:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Ons gaan koppe bymekaar sit oor hierdie kwartaal se aktiwiteite en lekker koffie drink.
Kom sluit gerus by ons aan.
As jy nog nie op die Gasvryheid whatsapp-groep is nie, kontak Merinda by die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023