GHOLFDAG

Sterkte vir almal wat Dinsdag aan die Outeniqualand
Gholfdag gaan deelneem by Kingswood! Ons hoop dat julle almal wenners sal wees.
Baie dankie vir elkeen wat bygedra het met pryse.
Daar was regtig wonderlike pryse vir ons Gholfmans en -dames.
Baie dankie vir Wim wat die inisiatief geneem het om die dag te reël.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023