BINGO

Op Dinsdag 22 Augustus om 14:30 is daar Bingo in die Kobus Hattinghsaal.
Ingangsfooi is R10 wat 'n heerlike koppie koffie of tee insluit.
Daar sal ook pryse te wen wees.
Kom geniet die heerlike middag saam met ons!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023