Jubel & Lag Gemeentekonsert

Vrydag 25 Augustus 2023 om 18:00 in die Kobus Hattinghsaal, Glentana

Kaartjies is teen R20 pp by die kerkkantoor beskikbaar.
Moenie hierdie pret aand van lag en jubel misloop nie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023