KOOR

Die Koor oefen vanaf Donderdag 7 September vir die Kerssangdiens.
Die oefening is om 17:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Kom sing lekker saam en skakel in by die koor-groep.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023