Erediens - 24 September 2023


Ons nooi jou uit na Sondag se erediens om 09:30 in die kerk.
Dit is kanselruiling met George Tuinedal.
Ds Pieter van Santen lei die erediens.
Die Skriflesing kom uit 1 Konings 19:1-15a.
Die tema is: So wat maak jy hier?
Kom kuier saam in die saal na die diens met 'n lekker koppie koffie.


VOLGENDE SONDAG

Jy word hartlik uitgenooi na die erediens om 09:30 in die Kerkgebou.
Kom drink lekker koffie/tee in die saal na die erediens.


DEUROFFER: JEUGWERK (SINODAAL)

Die Jeug en Familiebediening van die Wes-Kaapland fokus op die ondersteuning, toerusting en navorsing van Jeugwerk wat deur gemeentes gedoen word, onder andere:

  • Kategese ondersteuning
  • Familiebediening hulpmiddels
  • #imagine
  • Navorsing oor Jong Volwasse bediening
  • Kinderbediending ondersteuning

Volg ons by http://www.dinkjeug.co.za of kontak jeug@kaapkerk.co.za

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023