LEESPROJEK BY LAERSKOOL VAN DER HOVEN

Ons soek mense wat bereid is om elk 8 uur per jaar af te staan om te help stories lees vir kinders by Laerskool Van der Hoven.
Dis deel van 'n groter droom van Marianna Uys en die Diensgroep van Barmhartigheid om kinders aan die lees te kry.
Ons het jou nodig!
Indien jy kan help, laat weet asseblief vir Marianna. (Leesmateriaal word voorsien.)

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023