MIGHTY MEN MOSSELBAAI

Hierdie jaar is Mighty Men binne die bereik van elke Outeniqualander.
Dit vind plaas van Vrydag 15 Desember om 6nm tot Sondag 17 Desember op die plaas Bartelsfontein.
Die 15de en 16de is slegs vir mans maar gesinne word hartlik uitgenooi na Sondag 17 Desember.
Kampplek is beskikbaar teen 'n minimale koste en besprekings kan op die webwerf gedoen word.
https://www.mightymenmosselbay.co.za/

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023