SATERDAG - 9 SEPTEMBER 2023 IS SOKKERDAG!

Hierdie is 'n projek wat verlede jaar deur Outeniqualand Gemeente geloods is in samewerking met Laerskool Van der Hoven. Dit was só n groot sukses dat dit hierdie jaar weer aangebied word. Etlike van die Laerskole in die omgewing neem deel (tot so ver as Herold). Elke skool kies 'n land wat hulle verteenwoordig en skryf dan seun en meisie spanne van verskillende ouderdomme in. Living Ball bring 'n boodskap aan al die deelnemers en balle word uitgedeel.
Kom maak volgende Saterdag 'n draai by hierdie groot geleentheid of as jy wil hand bysit kan jy vir Charles Robertson bel.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023