VERKIESING VAN GEMEENTELEIERS
Ons vra die gemeente se voorbidding vir die volgende leiers wat Donderdagaand tydens ons kerkraadsvergadering verkies is:
Ouderling: Diensgroep Finansies - Tobie de Villiers
Ouderling: Diensgroep Diensverhoudinge - Wim de Wet
Diaken: Diensgroep vir Vaste en Roerende Bates - Hennie van Niekerk
Opmerkings
Plaas 'n opmerking