BINGO-OGGEND

Dinsdag 17 Oktober om 11:00 die oggend is daar BINGO in die Kobus Hattinghsaal.
Kom speel saam.
Die ingangsfooi is R10 wat koffie/tee insluit.
Daar is pryse te wen!
Bring gerus vriende of familie saam.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023