DIE HEUNINGDRAER

Dis tyd om te begin regmaak vir ons Kersuitgawe!
Raak betrokke by ons gemeenteblad, Die Heuningdraer.
Skryf oor iets in en om jou gemeentesirkel of 'n gemeente aktiwiteit soos die konsert of 7 weke aan tafel saam met Jesus. Het julle gesin 'n interessante Kersfees gebruik of 'n interessante staaltjie van iets wat op kersfees met jou of jou gesin gebeur het?
Epos dit of gee dit in by Merinda by die kerkkantoor. Vir enige vrae kontak enige van die redaksielede. Spring sommer dadelik aan die werk want alle bydraes moet in wees teen Sondag 22 Oktober.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023