GASVRYHEIDSVERGADERING VIR ALLE DAMES

Ons nooi jou hartlik uit na 'n vergadering van Outeniqualand se dames. Dit vind plaas op Sondag 15 Oktober 2023 net na afloop van die erediens. Die Gasvryheidskomitee begin eersdaags met beplanning met die oog op 2024 se kalender. Ons benodig alle dames se insette en voorstelle ten opsigte van wat julle graag in 2024 rondom gasvryheid wil sien gebeur.
Ons hoop om jou die 15de te sien.
Jy kan ook voorstelle epos.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023