KALENDER VIR 2024

2024 is om die draai! Daar gaan binnekort in alle erns begin werk word aan die 2024 kalender.
Gemeentelede kry vir 2024 weer die geleentheid om 'n bladsy in die kalender te borg en 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling wat vir jou besonderse waarde het, in daardie maand met die gemeente te deel.
Die koste vir die borg van 'n bladsy is R300.
Stuur 'n whatsapp of 'n epos met:
Jou naam / die maand wat jy verkies / die bewoording van die boodskap.
2023 se Oktobermaand boodskap is geborg deur Edie Homan: "Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou op die regte pad laat loop." (Spreuke 3:5-6)

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023