WIT OLIFANTE

Ons begin vere regskud vir 'n heerlike Somerbasaar op Woensdag 20 Desember 2023.
Meer inligting sal later deurgegee word.
Daar gaan weer 'n Olifant-saamtrek by die Somerbasaar wees.
Daardie wees-olifantjies wat die afgelope jaar stof vergaar het in die motorhuis of stoorkamer, wil graag nuwe eienaars by die basaar kry.
Kontak asseblief vir Pieter Stoltz.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023