GEORGE NIGHT SHELTER

Ons besoek die Nagskuiling op Donderdag 30 November om 18:00. Ons gaan ongeveer 130 inwoners bedien (met die kos wat die Nagskuiling self maak).
Ons het ook bydraes van lidmate ontvang sodat ons 'n donasie aan die skuiling kan maak vir die aandete.
Skakel met Merinda by die kerkkantoor indien jy wil saamgaan.
Ons sal later die reisreëlings deurgee.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023