INSAMELINGBEDIENING

Ons kort nog mense wat in 2024 sal help met die insameling van die kollektes in die kerk. Wat dit behels is dat jy voor die diens die geldsakkies in die konsistorie kom haal en met die blou sakkie kollekte opneem tydens die diens en na die diens met die geel sakkie by die deure staan tot almal uit is.
Daar word elke 4 maande 'n rooster opgestel sodat almal vooruit weet wanneer hulle beurt is en as jy nie beskikbaar is nie, kan jy uitruil met een van die ander As jy met hierdie bediening kan help kan jy jou naam vir Merinda kom gee by die kerkkantoor of jy kan haar skakel.
Ons dit baie waardeer.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023