KERSFEES-PROJEK

Baie dankie aan elkeen wat 'n sak of sakke gevat en gaan volmaak het vir 'n kind vir hierdie kersfees. Die sakke moet asb. terug wees teen die einde van November.
Vir meer inligting kan jy vir Petru kontak.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023