Kerssangdiens - 26 November 2023


GEEN 09:30 OGGENDDIENS


VOLGENDE SONDAG

Jy word hartlik uitgenooi na ons erediens om 09:30 in die Kerkgebou.
Kom drink lekker koffie/tee in die saal na die erediens.


DEUROFFER: MôRESON KINDERHUIS (GEORGE)

Môreson Kinder- & Jeugsorgsentrum funksioneer vandag steeds op die perseel van 3,82 hektaar aan die oewers van die Katrivier, wat in 1977 in gebruik geneem is. Dit bestaan uit 8 huise waarin 12 tot 14 kinders in elkeen deur bekwame kinder- en jeugsorgwerkers versorg word.
Daar is tans 100 kinders tussen die ouderdomme van 3 tot 18 jaar wat by Môreson versorg word. Die terrein met sy netjiese geboue en pragtige groen grasperke met bome, swembad en speel-apparaat, is waarlik 'n monument vir diegene wat so hard gewerk het om dit tot stand te bring.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023