Erediens - 10 Desember 2023


Hartlik welkom by vandag se eredienste!
Ons verwelkom veral ons vakansiegangers. Dit is vir ons aangenaam om julle by ons te ontvang.
Ons wens vir elkeen 'n aangename feestyd toe.
Mag ons 'n geseënde Christusfees beleef as ons die geboorte van ons Redder vier.
En mag die nuwe jaar vir ons elkeen vol hoop en verwagting wees!

Hierdie Sondag se eredienste is om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en om 09:30 in die kerk.
Kom drink lekker koffie en kuier saam met ons in die kerksaal na afloop van die erediens.


VOLGENDE SONDAG


Volgende Sondag is daar 'n erediens om 09:30 in die kerk en om 18:00 vir 18:30 is daar Carols by Candlelight in die Kobus Hattingh-saal.


GELOFTEDAG

Ons nooi jou vriendelik uit na die versoeningsdiens op 16 Desember om 09:30 in die Kerkgebou.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023