Inligting

HEUNINGDRAER

Die Heuningdraer, Outeniqualand se Gemeenteblad, sal Sondag 10 Desember by die deure uitgedeel word.
Daar is 1 blad per gesin.
As jy nie Sondag by die kerk kan wees nie, kan jy 'n Heuningdraer by die kerkkantoor kom afhaal.


KALENDERS 2024

Die kalenders vir 2024 sal vanaf volgende week by die kerkkantoor beskikbaar wees.
Ons sal op die whatsapp-groepe laat weet wanneer dit beskikbaar is.


KERKKANTOOR TYE

  • Die Kerkkantoor sal gesluit wees tussen 27ste en 29ste Desember. Merinda sal aan diens wees tussen 27 en 29 Desember alhoewel die kerkkantoor nie oop is nie. Kontak haar gerus in hierdie tyd.
  • Lorraine het verlof van 12 Desember tot 5 Januarie. In hierdie tyd sal Adam du Plessis instaan as Fasiliteitsbestuurder.
  • Merinda is met verlof van 2 tot 18 Januarie 2023. Lorraine sal die kantoor beman vanaf 9 – 18 Januarie 2023 in die normale kantoorure. (Di – Vr van 08:30 tot 13:30 asook Woensdae 15:00 tot 16:30)
  • Ds. Jan is met verlof van 30 Desember tot 16 Januarie 2023.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023