MIGHTY MEN MOSSELBAAI

Hierdie jaar is Mighty Men binne die bereik van ons Outeniqualand manne.
Dit vind plaas van Vrydag 15 Desember om 6nm tot Sondag 17 Desember op die plaas Bartelsfontein. Die 15de en 16de is slegs vir mans maar gesinne word hartlik uitgenooi om Sondag 17 Desember by hulle aan te sluit.
Kampplek is beskikbaar teen 'n minimale koste en besprekings kan op die webwerf gedoen word.
Kontak vir Lukas by lukas@degoedeuniverse.co.za


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023