BYBELSTUDIE VIR MANS EN VROUE

Uitnodiging aan al die manne van Outeniqualand: Die mannebybelstudie is Donderdae om 08:00 by die Kobus Hattinghsaal.

Uitnodiging aan al die vroue van Outeniqualand: Die vrouebybelstudie is ook Donderdae om 09:30 in die Kobus Hattinghsaal.

JY is baie welkom. Jy is ook welkom om iemand saam te nooi.
“Ons verwagting is van die Here, nie van 'n mens nie, want ons as gelowiges bly almal, 'n leeftyd lank, studente van die Woord waarin God die Heilige Gees, ons moet lei."
Kontak gerus vir Pieter Landman.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023