Eredienste - 07 Januarie 2024


Hierdie Sondag is daar 'n erediens om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Basie Fourie en 'n erediens om 09:30 in die kerk, gelei deur ds. Helgard Janse van Rensburg.


VOLGENDE SONDAG

Erediens om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Kobus van Zyl.
Erediens om 09:30 in die kerk, gelei deur ds. Helgard Janse van Rensburg.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023