KOOR

Die KOOR begin Donderdag 1 Februarie oefen vir die Paassangdiens.
Die oefening is om 17:00 in die Kobus Hattinghsaal.
As jy hou van sing, kom sluit aan by die koor!
Almal is welkom.
Kontak vir Tinus.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023