GEMEENTE-NAWEEK: ARENDSRUS

GEMEENTE-NAWEEK: ARENDSRUS
Saterdag 24 en Sondag 25 Februarie 2024
Ons nooi dagbesoekers uit om die Familienaweek mee te maak. Die fooi beloop R40 per volw per dag en kinders R20 per dag. Dagbesoekers is veral welkom om Saterdagoggend by ons aan te sluit vir Familie sports/speletjies om 10:00 en direk daarna die worsbroodjie/hamburger braai. Sondagoggend se erediens vind plaas om 10:00 met 'n heerlike vrugtefees na afloop van die diens.
Meer inligting sal op die WhatsApp groepe gekommunikeer word.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023