SKOP-Groepe - Stap

Almal wat hou van stap word gevra om Sondag 18 Februarie na afloop van die diens, agter te bly in die kerk om ingedeel te word in stapgroepe.
Dit sluit ervare en minder ervare stappers in.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023