BEERTJIE-PROJEK

Die Diensgroep vir Barmhartigheid vra hulp met die brei of hekel van beertjies wat uitgedeel gaan word aan al die Gr. R leerlinge van Hoogekraal Laerskool, Diepkloof Laerskool en Laerskool Van der Hoven asook die kleuters van ons eie Diepkloof Kleuterskool. Ons benodig omtrent 135 beertjies. Jy kan jou eie patroon gebruik of 'n patroon kry by Merinda by die kerkkantoor. Indien moontlik moet die voltooide beertjie nie groter as 37cm wees nie.
Kontak gerus vir Lizelle Burger via whatsapp as jy deel wil wees van die projek.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023