Erediens - 24 Maart 2024


Ons nooi jou uit na Sondag se erediens om 09:30 in die kerkgebou.
Dit is Palmsondag en die begin van ons Groot Lydenstyd Meditasiedienste om 18:30 in die kerk.
Die dienste sal aanhou tot Donderdag 28 Maart.
Ons sluit die Groot Lydensweek af met die viering van die Nagmaal en 'n Vis- en Broodjie aand in die kerksaal direk na nagmaal.
Kom drink heerlike koffie saam met ons na afloop van die erediens.




DEUROFFER: PUBLIEKE GETUIENIS

Die Getuienisaksie van die Sinode is besig op verskeie plekke in Afrika asook die res van die wêreld met getuienisaksies.
Getuienisaksie
Webwerf: http://getuienis.christians.co.za


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023