IN 2025 IS OUTENIQUALAND 75 JAAR OUD!

Ons oorweeg om 'n Feesboek uit te bring vir hierdie geleentheid.
Ons is op soek na 'n Redakteur en ook spanlede vir hierdie projek.
As dit een van jou talente is en jy stel belang om te help, kontak Merinda of ds. Jan.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023