PENDELDIENSTE

Een van ons lidmate het begin met 'n Lughawe en Dorp pendeldiens.
Hy kan help so wyd as Oubaai / Heroldsbaai / Glentana / Grootbrakrivier / Wildernis / Victoriabaai.
Hy sê sy diens is betroubaar, bekostigbaar, betyds en veilig.
Kontak gerus vir George Botha.

Ons het ook 'n lidmaat wat begin het met ’n bussie wat tussen Bloemfontein en George passasiers vervoer.
Ondersteun hulle gerus.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023