BEERTJIE-PROJEK

As daar dames is wat wil help brei aan hierdie projek kan hulle by Lizelle kom wol en stopsel haal (en 'n patroon).
Sy sal Sondag na die erediens in die konsistorie wees met die wol.
As jy nie Sondag na kerk daar kan wees nie, kontak gerus vir Lizelle Burger.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023