HOOGEKRAAL LAERSKOOL

Laerskool Hoogekraal hou Saterdag 1 Junie kermis by die skool. Ons wil graag 'n “WIT OLIFANT” tafel opmaak. Indien jy enige huisware, kledingstukke, skoene of enige ander items wil uitgooi of van ontslae wil raak, skenk dit asseblief vir ons. Dit items word slegs vir R5 – R20 verkoop. Ons sal dit baie waardeer!!!
Kontak vir Megan

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023