PINKSTER - SOP EN BROODJIES

Ons Pinksterdienste begin Sondag 12 Mei en duur tot Donderdag 16 Mei. Die dienste vind plaas in die Kobus Hattingh-saal te Glentana. Elke jaar bederf ons dames die gemeente met die heerlikste sop en broodjies. Hierdie jaar is geen uitsondering.
Ons benodig 8 – 10 potte sop vir elke aand asook broodjies of vetkoeke.
As jy hiermee kan help, kontak asseblief vir Marelize of Merinda.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023