BEESLOOP - 14 SEPTEMBER 2024

Op Saterdag 14 September is weer BEESLOOP dag! Dit word gehou op die kerkgronde (agter die kerk by die dam). Die veld word in blokke opgedeel en afgekamp volgens die hoeveelheid kaartjies wat verkoop is. 'n Skaalmodel van die veld met al die blokke en nommers word op 'n rekenaar neergesit en blokke word geallokeer aan kaartjiehouers. Ons het 'n bees wat op die veld gaan rondloop om 'n bietjie te wei. Die blok waarop die bees 'n merk los, is die wenner.
Daar gaan baie pryse wees! Dit is 'n oggend van kuier, pret en vele wenners!
Moet dit nie misloop nie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023