BINGO OGGEND: DINSDAG 4 JUNIE

Kom geniet die BINGO oggend om 10:30 in die Kobus Hattinghsaal. Baie pryse en hope pret!
Ingang is R10 wat gratis tee/koffie insluit.
Moet dit nie mis nie. SIEN JOU DAAR!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023