Blikkies vir Terapie

 


Ons wil vra dat lidmate die blikkies direk by BADISA in George gaan aflaai.
Laai sommer jou vriende en bure se blikkies ook op.
Dit is 'n wonderlike projek waarmee mens ‘n groot verskil kan maak in 'n kind se lewe.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023