HEUNINGDRAER

Outeniqualand se lente-nuusbrief het DRINGEND behoefte aan redaksielede! As jy bereid is om te help om dié nuusbrief aanmekaar te sit, kontak asseblief vir Merinda by die kerkkantoor.
Indien jy die gawe het om te skryf kan jy 'n bydrae vir die Heuningdraer skryf oor ‘n ervaring of iets/iemand wat jou geraak het, 'n gedig of 'n geestelike belewenis. Ernstig of snaaks. Ons hoor graag van jou!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023