KERKRAADSVERGADERING

Hiermee geskied kennis van die Kerkraadsver-gadering wat gehou sal word op Dinsdag 11 Junie 2024 om 18:00 by die Kerk.
Bid asseblief dat die Here se wil vir Outeniqualand sal geskied met elke besluit wat geneem word.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023