KOMBERSPROJEK

Die komberse van die Kombersprojek word hierdie week aan die kinders by die skole uitgedeel.
Indien jy wil help uitdeel, kontak vir Petru.
Die komberse word uitgedeel by Diepkloof Kleuterskool, Diepkloof Laerskool, Laerskool Hoogekraal en Laerskool Van Der Hoven.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023