SIX-A-SIDE SOKKERDAG - 31 AUGUSTUS 2024

Outeniqualand se Diensgroep vir Getuienis bied op Saterdag 31 Augustus 'n six a side junior world cup sokkertoernooi aan op Laerskool Van der Hoven se velde. Dit is vanjaar reeds die 3de keer wat dit aangebied word. Ses plaasskole neem deel. Die evangelie-boodskap word gebring en livingball balle, met die evangelie daarop uitgebeeld, word uitgedeel. Elke kind kry ook 'n middagete/lekkergoed-pakkie/sertifikaat en medalje vir deelname.
Ons benodig enige vorm van hulp: braaiers, beamptes, vrywilligers ens.
Skakel met Charles indien jy kan help.
Toeskouers is BAIE welkom.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023