25-08-2024 - 31-08-2024 - ONS BID SAAM VIR...
- Hospitaalbearbeiding (Deuroffer): Mense met wysheid, onderskeidingsvermoë en deernis.
- Matrieks wat besig is met rekord-eksamen. Die hantering van druk om toekomsplanne te laat realiseer.
- Gesinne: Sosiale, geestelike en morele welstand van gesinne in ons omgewing.
- Vredesamesprekinge in Gaza.
- Werkswinkel saam met Sosiale Innovasie: Bid asb. dat die Here se stem duidelik gehoor sal word en dat Hy die koers sal bepaal.
DANKIE:
- Dat God na ons kyk met 'n liefdesbril van Genade.
- Vir die helder spieël van U Woord.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking