DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL

Diepkloof Kleuterskool vra of daar dalk iemand is wat 'n ongebruikte, werkbare skootrekenaar het wat hul aan die kleuterskool wil skenk. Dit word vir adminstrasie en navorsing gebruik en die een wat ons het is al baie oud en stadig.
Kontak asseblief vir Bernice indien jy kan help.
Baie dankie!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023