DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL

Daar is ongelukkig 'n paar kinders by Diepkloof Kleuterskool wat soggens in hierdie koue weer skool toe kom sonder warm genoeg klere. As daar mense is wat kan help met 'n warm baadjie of dik trui sal ons dit baie waardeer. Die kinders wat 'n tekort het is 2 seuns en 2 dogters van 4-5 jaar oud en 'n seuntjie en dogtertjie van 3-4 jaar oud. As iemand kan help, kan hul die klere by die skool gaan afgee, of vir my bel om dit te kom oplaai. Baie dankie by voorbaat!
Bernice van Rooyen

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023